Started this discussion. Last reply by Mark Colwell Sep 27, 2009. 7 Replies 0 Likes
Started this discussion. Last reply by isobot Sep 27, 2009. 12 Replies 0 Likes
Posted on April 16, 2010 at 2:54am 1 Comment 0 Likes
Posted on November 22, 2009 at 8:30am 19 Comments 0 Likes
UAV Flying Day v2.pdf The brochure.
All these shots on a Sony HD Webbie (my UAV camera) as a…
ContinuePosted on October 16, 2009 at 3:58am 6 Comments 0 Likes

Posted on September 30, 2009 at 5:33am 7 Comments 0 Likes
Posted on August 17, 2009 at 8:26am 5 Comments 0 Likes

Sarel,
Ek is nuut tot UAV's en wil graag n klompie vragies beantwoord he voordat ek n klomp geld gaan bestee op iets wat dalk of dalk nie gaan werk nie. Ek woon en werk vanuit my huis in Lyttelton Manor en wal graag weet of ek met jou kontak per afspraak of telefonies kan maak om meer lig op die UAV onderwerp te lig.
Dankie
Petrus Botha
Hi Petrus,
Vra gerus, ek is in Clubview.
Groetnis
Baie dankie Sarel,
Ek glo dit is makliker om met iemand te gesels wat alreeds deur die moeite gegaan het en die die autopilot uitrusting verstaan. Soos vroer gese, ek is nuut tot die idee om n vliegtuig op sy eie te laat vlieg sonder dat ek beheer daaroor uitoefen maar is alreeds bekwaam in radio beheer en het alreeds n paar vliegtuie ontwerp, gebou en gevlieg en het daardeur geleer hoe om dit reg te doen.
My idee is om n klein besigheid met die UAV's te begin maar soek die regte en goedkoopste manier en toerusting om te leer en klein te begin, daarom die volgende vrae.
Groete
Petrus
Ek ken nie die radio nie, maar jy het genoeg kanaale nodig om hom te kan vlieg, meeste mense gebruik 7 kanaal radios. Jy het n skakelaar nodig om tussen die verskillende modes te kan oorskakel.
Die gewildste vliegtuig is n elektriese foamie, die Easystar, die Ardupilot werk uit die box met hom. Soek vir "
op die forum, dit sal jou lekker idees gee.
Ons wetgewing se jy mag op vliegvelde 400 voet hoog vlieg, op ander plekke nie meer as 150 voet nie. Jy mag nie verder as LOS (line of sight) vlieg nie, en dis algemeen aanvaar as 1000 voet, ongeveer 400m. Jy mag nie naby paaie, binne 100m vlieg nie en jy mag hulle ook nie oorsteek nie.
Al die res van die dinge soos beheerde lugruim ens is soos normaal verbode. Die UAV is tenvolle n skaal vliegtuig soos onder CAA en SAAMA omskryf.
JA as n UAV kan hy vlieg sonder n radio verbinding, endurance is waar die peobleem inkom. En die feit dat jy nie kan sien waar hy vlieg nie, en geen idee het wat met hom gebeur nie.
476 members
299 members
77 members
77 members
50 members
31 members
11 members
© 2012 Created by Chris Anderson.
